Hierdie hieronder is net een lang getjommel. ‘n Geskribbel om te probeer my gedagtes se eendjies in ‘n ry te kry oor die oorlog in Israel. Wat daar aangaan het die wind heeltemal uit my seile gehaal. Ek kan nie my vinger op die rede sit hoekom ek wil opspring
Continue readingCategory: Afrikaans
Die Israel Museum, boekrolle en die codex
En toe was ek oppad na die Israel Museum en die ‘Shrine of the Book’ om die ‘Dead Sea scrolls’ en die Aleppo Codex te gaan sien. Na Yad Vashem het ek die gemoed beter probeer loop na die ‘light rail‘ stasie. Die mooi natuur oppad het die ding gedoen
Continue readingTemple Mount & Western Wall
Hier is die mespunt waarop vrede rus of deurboor gaan word. Die Temple Mount is ‘n moeilike plek om te beskryf. As dit net gegaan het oor hoe dit daar lyk, was dit maklik. Maar die plek word gevorm deur die geskiedenis, die hede en die toekoms. Dit wat was
Continue readingTuin van Getsemane & die Via Dolorosa
Na die besoek aan die uitgrawings en die tonnels by die Stad van David, is ek terug na die ou stad. Van hier af wou ek weer om ‘n gedeelte van die muur stap want ek wou na die Tuin van Getsemane en die lydensweg gaan Terug by die muur
Continue readingDie stad van David
Aan die einde van my 2de dag in die Beloofde Land, toe die skemer pienk begin daal, het ek deur die ‘nuwe’ Ou Stad na die ‘Ou- Ou ‘ Stad, die Stad van David gestap vir die aand se ligvertoning. Oppad soontoe is ek deur die ‘nuwe’ Ou stad se
Continue readingDie leë graf
Ons weet die graf is leeg, maar tog wil mens dit sien. So op my omsirkeling om die muur van Jerusalem, het ek weg van die muur beweeg om die Tuingraf te gaan besoek. Daar is 2 plekke wat aanspraak maak om die plek van die leê graf te wees,
Continue readingAl om die muur van Jerusalem
Wat is ‘n Rampart? Voordat ek begin het met my Israel beplanning, het ek nog nooit van ‘n Rampart gehoor nie. Ek moes dit opsoek. Dit beteken : ‘n muur om ‘n dorp of stad gebou ter verdediging. So daar is dit. Die ‘Ramparts walk‘ is loop om of op
Continue readingToring van David, Jerusalem
Vroeg uit die vere op my eerste oggend in die Beloofde Land. want al was dit Saterdag, was daar baie dinge om te sien. Die Toring van David en die muur om die stad en alles wat daar rondom is, was om my doen-lys vir die dag. Smake van Jerusalem.
Continue readingMy ‘onheilige’ ervaring in die Beloofde Land.
Voor hierdie skribbel te dramaties en filosofies raak moet ek eers noem dat dit ‘n belewenis was om in Israel te kon wees. Ek is al klaar besig om te beplan hoe ek nog ‘n kuier daar gaan inpas wanneer ek weer iewers heen gaan. Daar is net te veel
Continue readingHeuwels, dale en Makalanies
Kunene hike :Kamp Cornie deel 2 Nadat ons vir Cornie ‘invade’ het en dit ons tuiste gemaak het vir ‘n paar dae, was dit ons wegspring plek vir ‘n sirkelroete of 2. Na ‘n eerste nag onder sterre en palmbome was ons dou voor dag, met ons ‘vuurvlieg koppies’ aan
Continue reading
☎️