Ry om te gaan stap
Om die beplande 150km langs die Kunene te gaan stap, moes ek eers amper 2000km ry. Ek het 3 dae gesien hoe die son in die Weste sak vanuit die sitplek van een of ander voertuig, voordat ek by die eerste kampplek was. 3dae!!.Selfde met die terugkomslag, en as jy
Continue reading
☎️