Stap en die Cinque Terre
Cinque Terre, die ‘5 lande’. Die 5 lande met ‘n staproete. Son, see, boorde en ou dorpies. Ek was in! Ek sou wandel al langs die kus onder ‘n vriendelike sonnige hemelruim. Sou rus tussen die olyfboorde en uitkyk oor die see terwyl ek piekniek. Die plan was om aan
Continue reading
☎️