Eerste indrukke van Israel
Israelis en hulle dinge Na my onderonsie met die Israeli sekuriteit, was alle aanduidings dat die mense van Israel my uitstappie baie interessant sou maak. En hulle het nie telleurgestel nie….. So ja, dit is maar hoe mense was. Bot, borderline ongeskik en sommer net plein mislik. Maar hulle sê
Continue reading
☎️