UK en Ierland : Winter in die Somer
Iemand moet tog vir die Britte verduidelik wat somer is. Somer is nie winterbaadjies en boots nie. O my word, en as jy Kalahari somers ken, dan is hierdie vêr Noord in die UK en Ierland se ‘somer’ eintlik winter. Hierdie was my eerste besoek aan ‘n land waar ek
Continue reading
☎️