Edinburgh
En dan is hierdie die laaste. Die laaste van Edinburgh. Laaste dinge van ‘n verkenningstog in die land van haggis en manne met rompe.ðEn die laaste van die vakansie deur Verenigde Koninkryk. Na die ‘straight stripe‘ van die vorige skribbel, is hierdie die ‘zig zags’ van die Royal Mile af.
Continue reading
☎️