‘n Paar dae in Florence
Florence is bekend vir sy kuns, maar ek is ‘n pleb op daardie gebied en dit was glad nie hoekom ek my daar bevind het. Florence was vir my eintlik ‘n bysaak. Ek wou bitter graag die Toskaanse platteland gesien het. Groen heuwels, bome soos soldate by die ingange van
Continue reading
☎️