‘n Gratis uitsig oor Londen
Ek is ‘n sucker vir ‘n uitsig, al moet ek klim dat die longe en bene protesteer. Maar in Londen was dit nie nodig nie. En almal wat aan uitsig en Londen dink, dink seker maar die Londen Eye. Wel, dit is ikonies, maar dit is nie budget friendly nie.
Continue reading
☎️