Van kamp en koringkrieke
Spitzkoppe Gewoonlik as mens ‘kamp’ met ‘n klein kattebak voertuig, beteken dit jy lê onder ‘starry starry night’ op een van daai oefen of stappersmatjies wat meer troos is dat jy nie plat op die grond lê nie, as ‘n matras. Maar nie hierdie keer nie……. Na die pragtige paar
Continue reading
☎️