Masada, Ein Gedi & die Dooie See
02:30 kom heeltemal te vining. Maar as mens nie die sonopkoms vanaf Masada wil mis nie, dan slaap mens in jou klere en borsel jou tande in die donker sodat jy nie die kamermaats wakkermaak nie, en strompel dan knip oog teen die ganglig se skerp af na waar die
Continue reading
☎️