Begin beplan aan Londen
Wanneer ons oningeligte buitelanders dink aan Engeland, dink ons mos Londen. Dis amper asof dit in ons koppe die somtotaal van daardie land is. Jammer vir die res van Engeland. Ek weet vaagweg van jou, maar daar was nie tyd om jou te gaan opsoek nie. Die Londen wat Engeland
Continue reading
☎️