No air supply necessary: Beetle deur Botswana
“Die Kalahari kan nie so erg wees as wat julle dit maak nie. Ek ry sommer met my Beetle deur Botswana na Suidwes Afrika toe” Siegfried Hoebel: 1973 Dit was my windgat woorde op ‘n dag in 1973 in ‘n onder offisiers teekamer te 28 Eskader LMB Waterkloof. Almal
Continue reading
☎️