Die prentjie mooi Amalfi kus
Hierdie is ‘n pragtige deel van die wêreld. Die Amalfi kus was vir my mooier as die Cinque Terre kus. Prentjie mooi met al die piekenienie dorpies wat hang aan die kranse, die geel van suurlemoene orals en keramiek prentjies wat orals uitsteek. Skop af by Salerno My dag het
Continue reading
☎️