Namibië na die reën: eens in ‘n leeftyd
Land van droogte en woestyn. Land van son wat genadeloos neerbrand. Die Suide was nog altyd ‘n hartseer plek om deur te ry. Doodgebrande grond en klip sovêr as wat die oog kon sien. Hier en daar ‘n arme dierasie wie se ribbes mens sien uithang. Arme ding. Waar kom
Continue reading
☎️