Voetslaan na die Berg van Saligsprekinge en Kapernaum
Daar was soveel verwagting vir hierdie dag gewees. So die plan was Mount of Beatitudes (waar die Bergrede gebeur het), Kapernaum, Ein Zivan (ek wou spesiaal hier aangaan en ‘n foto van die naambord neem vir iemand) en dan opry na die uitkykpunt op Mount Bental waarvan mens kan uitkyk
Continue reading
☎️