Jaffa, Jona en ‘n lemoen
Jaffa, of Joppe soos dit geskryf is in die Afrikaanse Bybel, is een van die wêreld se oudste hawens en was een van die belangrikstes in die tyd van die Bybel (Caesarea, ‘n ent Noord was die ander een). Sou mens van hier af die ou handelsroete kon stap, sou
Continue reading
☎️