Namibië Geocaching: Ariamsvlei tot Wlotzka
Uit die vorige skribbel weet jy nou wat Geocaching is so hier is my geocaching roete na die Namibie weskus toe. Ek ry deur Upington, so my NAM-Cache roete begin anderkant Ariamsvlei, as jy van die Kaap of Botswana kom sal jou roete effens anders lyk afhangde van watter grenspos
Continue reading
☎️