Epupa Valle- einde van die Kunene staptoer
En so na vele blase, loop neuse en ure se sing in die son, breek ons laaste dag aan. Herdie rooi oggend breek met gemengde gevoellens aan. Mens is bly om by die eindpunt, Epupa valle, te kom, want dit was dan die doel na die meer as 120km se
Continue reading
☎️